kategorieë: Skoonheid

’n Nuwe baadjie vir Nuxe Crème Fraîche® de Beauté

Laboratoire Nuxe se bekroonde Crème Fraîche® de Beauté, ’n velsorgreeks wat jou vel vir 48-uur lank hidreer en dit ook teen besoedeling beskerm, het onlangs ’n herlewing gehad. ’n Nuwe formule beloof om veltipes met spesifieke behoeftes te beskerm, terwyl dit ook die vel se natuurlike hidrasie optimaliseer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die Crème Fraîche® de Beauté is van die intreeslag af ’n sensoriese plesier om te gebruik, danksy die plant- en alge-ekstrakte wat saamwerk om ’n vars en kalmerende effek op die vel te laat. So ook word die vel  intens bevogtig en teen skadelike besoedeling in die atmosfeer beskerm.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

As ’n bonus kan die Crème fraîche® de Beauté se kenmerkende geur ook as ’n fyngeur op sy eie gebruik word. Met note van freesia, lemoenbloeisels en hout dra dié geur by tot die luuksheid van die produk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

*Beskikbaar by Truworths, Woolworths en Edgars.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

[Promosie]

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

Is jy dalk uitgebrand? Toets jouself

Toets 1 Ek voel emosioneel dood. Dit is asof ek my werk en my kollegas op…

23 hours Gelede

6 oefeninge wat snork stop sit

Ons snork omdat ons keelweefsel pap raak. Spiere wat nie gebruik word nie raak pap…

23 hours Gelede

5 dekorflaters om te vermy

Dit is nie altyd maklik om jou eie huis te versier nie. Ons het gaan…

23 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met André de Villiers oor nuwe seisoen van ‘4×4 Met André’

Maak jou reg vir ’n onvergeetlike Namibiese 4x4-avontuur met die bekende 4x4-spesialis, André de Villiers.…

24 hours Gelede

Marciel groet vanjaar ‘Boer soek ’n vrou’

In ’n eksklusiewe onderhoud met Landbouweekblad het die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Hopkins onthul…

1 day Gelede

6 maniere om griep te klop

Griep is winter se lewenslange vennoot. Sodra die koue tref, kan jy maar seker wees…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.