’n Nuwe baadjie vir ’n Suid-Afrikaanse legende! Inligting en foto’s verskaf deur Island Tribe. {Promosie}
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Island Tribe se nuwe, helder voorkoms gaan sekerlik met net soveel entoesiasme begroet word as hul wye reeks produkte. Behalwe die Island Tribe Light Lotions en Sprays, After Sun Cooling Gel, Lip Balm en Clear Gel Sun Sticks, gaan nog twee Island Tribe-produkte in Oktober vrygestel word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Kids SPF50 Light Lotion 200 ml en Kids SPF50 Light Lotion Trigger Spray 300 ml gaan by die “Tribe” aansluit. ’n Uitgebreide bemarkingsveldtog om die handelsnaam nuwe lewe in te blaas en hulle nuwe produkte bekend te stel, gaan in die druk- en digitale media, asook deur middel van openbare betrekkinge verskyn.
“Island Tribie is ’n handelsnaam wat deeglik nagevors en ontwerp is met ’n wye verskeidenheid verbruikers in gedagte, insluitend buitelug-entoesiaste en jong en ouers mense,” sê Garth Maart, die handelsnaambestuurder vir Persoonlike Sorg by Adcock Ingram. “Die Daily Use-sonskerms word al hoe gewilder soos wat verbruikers die noodsaaklikheid besef om hulle vel daagliks te beskerm, hetsy by die werk, skool, of tydens buitelugaktiwiteite.”
Island Tribe se nuwe slagspreuk benadruk die feit dat ons almal deel van die Reënboognasie is. Ons is dalk afkomstig van verskillende agtergronde en kulture, maar ons is almal mense van een “Tribe”. En elkeen van ons het beskerming teen die Afrika-son nodig. Dit is waar ons eenheid vind: Een Nasie. Een Son.
Suid-Afrikaners, hetsy jonk of oud, sportief of nie sportief nie, word genooi om deel van die tribe – Island Tribe – te word en sonbeskerming vir die alledaagse avonture te ervaar.
Beskikbaar by apteke en handelaars regoor Suid-Afrika. Besoek www.islandtribe.co.za vir meer inligting en sluit by die gesprek op Facebook en Instagram aan.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.