‘n Familieman. ‘n Man wat kan, want ek sien die invloed wat hy op sy seuns gehad het deur ’n goeie voorbeeld te stel. Daarom dan ook dat ek ’n fantastiese pa het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }‘n Man wat geduldig met sy rissipit kleindogter Monopoly gespeel het en haar geleer het om feëtjies in die bos te soek met ons middagstappies. En selfs vandag nog die einste rissipit moed inpraat.
‘n Man wat deur die meeste tegnologiese deurbrake geleef het en hulle almal bemeester het. Die telefoon, selfoon, televisie, internet. Hy was een van die eerstes in ons familie om die internet baas te raak.
’n Man wat jare lank klas gegee het by die Universiteit en onder sy studente ‘n liefde vir Engelse Literatuur geskep het – Sonder om vervelig te wees!
’n Man wat elke jaar nog vir my die mooiste kerskaartjies stuur.
Met Vadersdag om die draai is ek opnuut dankbaar om te sê: Ek is bevoorreg om jou as ’n oupa te hê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.