’n Kuierkos-Kersspyskaart deur Vickie de Beer. Foto’s: Charles Russel
’n Kuierkos-Kersspyskaart
Voorgereg
Luukse eendburgers met die allerheerlikste bruinbotter-mayonnaise
Hoofgereg
Gerookte speenvarkie
Beet-en-lemoen-slaai met bokmelkkaas en geroosterde eiervrug met tuisgemaakte sagte kaas
Vonkelwyn-geroosterde witwortels en babawortels
Nagereg
Maklike panettone
Oliebolkrans met verskillende bolae
Karamelpere
Hier is nog heerlike Kersspyskaarte:
Lees ook: