Voorgereg
Wildsvleis-carpaccio met ’n brandewyn-vinaigrette
Hoofgereg
Beet-gepekelde salm met ’n crême frâiche-sous
Kalkoen met gegeurde botter en lemoensalsa
~
Vir ’n soel Somerkersfees is ’n koue Kersete net die ding. Hier is ’n spyskaart vir koue kos. Deur Vickie de Beer en Sanmari Kotze.Wildsvleis-carpaccio met ’n brandewyn-vinaigrette
Beet-gepekelde salm met ’n crême frâiche-sous
Kalkoen met gegeurde botter en lemoensalsa