Albertus Swanepoel is internasionaal bekend vir sy hoed-ontwerpe. Hy het al verskeie reekse en ontwerpe bekendgestel wat elke keer met bewondering en applous ontvang word. Besoek gerus sy webblad vir ’n kykie in sy ongelooflike kreatiwiteit. Die blad is interaktief en noukeurig ontwerp met visuele elemente wat beïndruk. Klik hier