Dukes is ‘n fynproewers hamburger resturaunt met kwistige silwer en pers fluweel-dekor. Hulle bedien dalk hamburgers, maar vervelig is dit glad nie. Daar is iets vir almal op die spyskaart, van bees, skaap, volstruis en hoender tot vegetaries. Die burgers se name is baie pret en daar is ‘n keuse van heerlike skyfies, soetaartappelwiggies of slaai. Hulle bak die brode op die perseel. Tot die melkskommels word gemaak deur egte bestanddele te gebruik – geen poeier of stroop nie!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Vir nagereg is daar verskillende variasies van tuisgebakte soetpastei. Proe gerus hulle Indiana Jones burger (Hoenderfilet met tandoori op ’n bed van groen slaai bedek met eilandvrugte en koljander sambalen en koel komkommer Griekse jogurt) vir slegs R68 en vir nagereg die piesang en toffie pastei van R35. Perfek vir intieme aandetes, of kuier lekker in die agterste buitelugarea onder die feëtjieliggies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Al meer tieners en jong volwassenes erken hulle is eensaam. Waarop moet ouers bedag wees?
Genoeg vir 6. Bestanddele 15 ml (1 e) olyfolie 100 g repiesspek, in…
Ons het by Julie van Deventer van Stilbaai se Busy Lizzie tuinbouklub gaan kers opsteek.
Suid-Afrika se geliefde sake- en kuierprogram, ontbytSAKE, het op 7 April ’n kwarteeu op die…
Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom,…
Nadia Beukes, wat bekend vir haar veelsydige loopbaan as aktrise, stemkunstenaar en televisie-aanbieder is, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.