Gewone mense het aan die #Green2017-gesprek deelgeneem en getwiet oor wat hulle gaan doen om 2017 ’n “groen” jaar te maak. Heelparty mense het onderneem om twee dae per week vegetaries te lewe om die las op Moeder Aarde te verlig. Hier is van die #Mygreenpledge-twiets:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Vertel vir ons hoe jy oor die #Green2017-veldtog voel. Want dink jy van die idee van vegetarisme as leefstylopsie ter wille van Moeder Aarde? Wat sal jou #Mygreenpledge wees?
Kom ons staan saam en maak 2017 ʼn groener jaar! Moedig jou vriende, familie en kollegas aan om ook aan die veldtog deel te neem en help ons om die las op Moeder Aarde te verlig. Nie net vir ons nie, maar ook vir die generasies na ons!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.