’n Fees vir Paastyd: Sjokolade Paasbolletjie-Franse-roosterbrood met brosgebraaide spek. Resep deur Claire Ferrandi. Foto: Shaun Smith
Kyk nou net so ’n tafel vol spoggerige bederfkos! Verlustig jou in SPAR Freshline se verskeidenheid Paasgebak. Gespikkelde sjokolade-eiers gee ’n tikkie fantasie aan koek en kolwyntjies, terwyl vars geroosterde Paasbolletjies die hongerpyne tot middagete stil.
SPAR Freshline se verruklike Paasbolletjies is nou in vyf heerlike geure beskikbaar: sonder rosyne, karamel-en-sjokolade, tradisioneel, ekstra speserye en sjokolade.
Deur Claire Ferrandi. Foto’s deur Shaun Smith