'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Die nuus kom skaars ’n maand na die bekendstelling van Aletté-Johanni en Heinz se Zzzz Lulla … reeks vir kinders. Dit bestaan uit ’n LullaBybel, CD end DVD in beide Engels en Afrikaans. Die reeks gebruik die krag van musiek, visuele stimulering en woorde om babas en peuters te stimuleer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die reeks is geskep om die kind se perfekte slaaptyd-geselskap te wees. ’n Teksversie en gebed word saam met elke slaapliedjie gekombineer. Die kind kan 24 aande elke keer ’n verskillende slaapliedjie en gebedjie hoor.
Lian, die Wincklers se oudste is in Mei 2010 gebore, Simeon is in April laasjaar gebore. Dit beteken daar gaan vroeg aanstaande jaar drie klein Wincklers onder vier jaar in die huis wees!
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.