Foto deur Pretty Blog.
Met 60 vierkante meter moet jy fyn beplanning doen. Ek het elke moontlike oop spasie met mooi stoorplekke gevul. Oop ruimtes is met stoor-items gevul, en elke spasie ten volle benut.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Ek het dadelik besef dat die dae van helder kleure en antiek-sjiek blompatrone verby is. ’n 20 liter drom wit verf sal die ding doen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Ek het ’n kas laat bou wat my yskas en mikrogolfoond wegsteek omdat my wooneenheid geen binne-mure bevat nie. Hierdie elemente steel die atmosfeer van die woonplek. Ook my televisie het ’n kas gekry om in weg te kruip wanneer ek gaste het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Omdat ek my mure, kaste en fotorame wit geverf het, kon ek na hartelus oorboord gaan. ’n Lieflike galery van al my geliefdes is teen die muur by die trappe gemonteer. Dit is egter belangrik om verskillende teksture van wit te kombineer om nie klinies te vertoon nie.
Kasdeurtjies is vervang en alles wit geverf.
My enigste troeteldier
’n Muur vol verlang.
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.