Sonder leiding kan ons nie verwag dat Suid-Afrika se jongmense die regte keuses vir hul toekoms maak nie. Nedbank het ’n oplossing hiervoor gekry, en betree vanjaar al die vierde jaar van die ‘My Future, My Career’-program.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die program sal besonderhede aan 24 000 studente in minderbevoorregte gemeenskappe oor verskillende loopbane verskaf. Verwagtinge in die werksplek word onder meer deur onderhoude en getuienisse in die bedryf verduidelik. Meer as 115 loopbaankeuses word verduidelik, sowel as karaktereienskappe wat die beste by elke opsie pas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Verskeie Ster Kinekor-teaters bied die reeks (van 16 episodes) aan, en elke student kry ’n nuttige boekie om vir toekomstige verwysing te bewaar. In die boekie is daar ’n opsomming van loopbane, instellings waar hulle kan studeer, hoe om ’n CV op te stel, asook meer inligting oor professionele gedrag in die werksplek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir meer besonderhede oor die program en waar dit aangebied word, klik hier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.