Tameletjiepampoen
Serves: Genoeg vir 6-8
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- • 1 kg pampoen, geskil en in blokke gesny
- • 125 ml suiker
- • 30 ml (2 e) botter knypie sout
Instructions
1 Spoel die pampoen onder lopende koue water af en sit die nat pampoen in ’n kastrol.
2 Voeg die botter en suiker by en kook die pampoen stadig oor lae hitte tot sag en die suiker donker tameletjie trek.
Rooi Rose
Lees Meer
Die lekkerste botterbroodjies (skons)
21/01/2025
5 vinnige visresepte vir aandete
20/01/2025