Voorverhit die oond tot 200 °C. 1. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit. 2. Meng die murgpampoentjies, mozzarella en eiers en geur met sout. 3. Druk enige ekstra vloeistof uit die mengsel en stapel op die voorbereide bakplaat. 4. Druk die mengsel met jou vingers plat in ’n groot ovaal of sirkel. Daar moet geen gaatjies wees nie. 5. Bak vir 10 min. en haal uit. 6. Sit die tamaties en spek op en bak vir nog 10 min. 7. Haal uit en skep lepels vol van die crème fraîche op. Eet dadelik.Murgpampoentjiepizza
Ingredients
Instructions