Mueslistafies resep
Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n 23 cm x 33 cm-bakpan met bakpapier uit.Mueslistafies
Ingredients
Instructions
1 Meng die hawermout, sesamsaad, sonneblom-saad, appelkose, rosyntjies en kaneel.
2 Smelt die olie en heuning oor matige hitte. Gooi by die hawermoutmengsel en meng goed.
3 Druk die mengsel in die bakpan en bak vir 40 min. tot goudbruin.
4 Laat heeltemal afkoel voor jy die stafies sny.
Lees ook:
Spanspek-ontbytbakkies met tuisgemaakte granola