Tydens CES 2025 het MSI hul jongste skootrekenaars van topgehalte ten toon gestel, insluitend die NVIDIA RTX™ 50-reeks se GPU’s, AMD Ryzen™ KI-vermoëns en Intel Core™ Ultra-verwerkers, wat nuwe standaarde vir werkverrigting en vernuwing stel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Van die hoogtepunte was die Titan Dragon Edition, ‘n pragtige skootrekenaar wat deur Nordiese mitologie geïnspireer is en kunstenaarskap met ongeëwenaarde krag laat saamsmelt. Die KI-verbeterde Stealth-reeks herdefinieer produktiwiteit en die speel van speletjies, terwyl die Raider-, Vector- en VenturePro-reekse in spelers, skeppers en professionele mense se behoeftes vervul.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
MSI se reeks demonstreer hul toewyding om gebruikerservarings oor alle segmente te verbeter. Van KI-gedrewe kenmerke tot gevorderde termiese ontwerpe, bied hierdie toestelle uitsonderlike werkverrigting en funksionaliteit. Met die fokus daarop om grense te verskuif, gaan MSI voort om gebruikers te bemagtig met skootrekenaars wat vir die toekoms ontwerp is.
Vir meer inligting, besoek: https://msi.gm/S5A86D4F.
Lees ook: Raak ontslae van jou emosionele bagasie
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.