pixabay
Motorversekering: Oppas vir hierdie slaggat deur Anet Schoeman. Hooffoto: pixabay
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Versekering op jou voertuig kan jou baie geld spaar as jy in ’n ongeluk is. maar as jy nie oop kaarte met die versekeringsmaatskappy speel nie, kan dit jou duur te staan kom.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Of jy die waarheid so effens buig en of dit ’n eerlike fout is omdat jy nie die fynskrif ordentlik gelees of verstaan het nie, die uitkoms bly dieselfde.
Een van die groot redes waarom eise geweier word, kan wees omdat die persoon wat die voertuig die meeste bestuur nie aangegee word as die gereelde bestuurder nie. Die gereelde bestuurder bepaal die risiko van die versekeringsmaatskappy en dus ook jou premie.
’n Jong bestuurder met min ervaring is ’n veel groter risiko as iemand wat al twintig jaar lank bestuur. Moenie in die versoeking kom om jouself as die gereelde bestuurder aan te gee om jou kind se premie te verminder nie. As hy/sy in ’n ongeluk is, gaan ’n assessor ná ’n paar vrae vasstel dat julle jok en die eis afkeur, of net gedeeltelik uitbetaal.
Lees ook: Tieners agter die wiel: Wat ouers en tieners moet weet
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.