Motorneuronsiekte: 5 vroeë simptome om raak te sien deur Salomé Delport. Hooffoto: Pexels
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Mens is so hartseer as jy hoor dat ’n bekende of ’n vriendin met een van die groot ongeneeslike siektes soos motorneuronsiekte (MNS) gediagnoseer is. Wat gaan aan, wonder mens? Word al meer mense aangetas?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Dit lyk nie asof motorneuronsiekte toeneem nie, maar daar is in enige gegewe jaar sowat 500 000 mense wêreldwyd wat daarmee saamleef. En tog, as twee van ons bekendes binne weke van mekaar met motorneuronsiekte gediagnoseer word, voel dit asof dit dalk nie so skaars is nie. So, wat moet jy weet oor MNS?
Lees ook: 6 slaapprobleme, 6 oplossings
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Ons lys hieronder vyf eerste tekens, vyf later simptome en twee onverwagte simptome. Maar eers ’n bietjie agtergrond oor die siekte gaan jou help om vreemde simptome by jouself beter te interpreteer:
Om die siekte kortliks te beskryf: Die senuwees wat die boodskappe van jou brein na jou spiere moet oordra sodat jy kan trappe klim, tee drink of bestuur gaan stadigaan tot niet. Sonder hierdie senuwees raak die spiere stram en swak.
Daarby verloor jy geleidelik die vermoeë om willekeurig jou spiere te gebruik – aan die een kant omdat hulle verswak en aan die ander kant omdat die senuweeboodskappe nie oorgedra word nie. Daarom trek jou spiere onbeheerbaar saam (twitch) en/of gaan in spasmas.
Die spiere van die arms, bene, hande, keel en tong word eerste aangetas. Jy sien dus eers probleme hier.
Niemand weet werklik wat die snellers is nie. Motorneuronsiekte is die versamelnaam vir ’n aantal siektes, waarvan party geneties oorgedra word, terwyl die res lukraak en sonder duidelike rede of patroon toeslaan en beslis geen genetiese komponent toon nie. Mense sluit dikwels Lou Gehrig se siekte, Kennedy se Siekte en ’n string ander outo-immuunsiektes soos Gravessiekte en selfs rumatoïede artritis in by motorneuronsiekte.
Lees ook: 9 tekens wat wys jy is dower as wat jy dink
iStock/Rost-9D
Ons het die vyf hoofsimptome hier gelys. Dit is en bly ’n seldsame siekte. Maar gaan hierdie lys van simptome van MNS, soos dit kortweg genoem word, deur en stel jouself gerus. En as iets skort? Maak ’n afspraak met jou dokter.
Lees ook: Slim maniere om minder sout te gebruik
Al jou simptome sal met aantasting van jou spiere verband hou. Hier is tipiese eerste tekens van motorneuronsiekte:
iStock/scyther5
iStock/PeopleImages
iStock/MicroStockHub
As jy bekommerd is, skakel jou huisdokter.
Lees ook: Gordelroos: Wat jy moet weet
Hier is 'n paar stappe om jou snyplank behoorlik skoon te maak: Was jou…
Met die griepseisoen net om die draai (April/Junie tot Augustus/September), is dit belangrik om die…
Genoeg vir 8 viskoekies Bestanddele Viskoekies: 500 g gevriesde stokvis olyfolie om mee…
Dié ongewilde karakter is die bombastiese redakteur en trendsetter, Amore Meyer, wat nou die een…
In die 11de episode van Kokkedoor Vuur & Vlam, kykNET se spannende koswerklikheidsreeks, word die…
Die verandering van somer na herfs beteken dat somer-beddegoed deeglik gestoor moet word tot die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.