kategorieë: KalenderOntspanning

Moonlight Fun Run/Walk

Irene Primary School bied hul jaarlikse Moonlight Fun Run aan op Vrydagaand, 8 September 2017. Hierdie is ’n wonderlike geleentheid om Irene te besoek en deel te neem aan die geselligheid.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Afstande, begintyd, en koste

• Die 8km-roete skop af om 18h30 en die inskrywingsfooi is R90.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Die 4km-roete skop af om 19h00 en sal R60 kos.

• Persone in rolstoele, persone met gestremdhede en blinde atlete neem gratis deel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

• Honde aan leibande is welkom.

Inskrywings

• Deelnemers kan op die dag van die pretlopie inskryf: inskrywings open om 16h00.

• Deelnemers kan ook vooraf aanlyn inskryf. Aanlyninskrywings sluit op 4 September 2017.

• Deelnemers kan ook inskryf vir die gelukkige trekking.

Plek

Die wegspringplek is by die Oval in Irene. GPS-koördinate is S 25° 8′ 68.21″ / E 28° 21′ 99.57″

Vir verdere inligting

Stuur ’n e-pos na pta@ireneprimary.co.za

of bel 012 667 1037/8

Daar is opwindende pryse op die spel en almal wat klaarmaak kry ’n medalje!

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Twee karakters, een aktrise: Sandi Schultz se mees uitdagende rol tot nou toe

Sandi Schultz verras weer in Diepe Waters (kykNET, DStv kanaal 144), maar dié keer as…

13 hours Gelede

Romerige hoenderlasagne

Deur Vickie de Beer. Foto deur CRPhotographic

14 hours Gelede

Rob Hersov op ‘Laataand by Rian’: “Raak van sosialistiese- en rasgedrewe wetgewing ontslae”

Rob Hersov is vir sommige ’n held, en vir ander ’n omstrede figuur as gevolg…

16 hours Gelede

Schané Fouché: Skoonheid wat straal

Deur Maretha Botes. Foto’s: Hanneri de Wet           Wanneer Schané Fouché (32) haar hare…

17 hours Gelede

Lieflike Lika verjaar! “My ma is die perfekte rolmodel, sy voel vere van wat ander van haar dink”

Deur Maretta Bellingan Foto's, hare en grimering: Willem Botha & Willem Botha Beauty    …

19 hours Gelede

Hoe weet jy jy het nierskade?

Die meeste van ons het twee niere. Elke nier het meer as vyf keer die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.