Voorverhit die oond tot 160 °C en spuit 3 groot bakplate met kleefwerende kossproei.Mooi kruiekoekies
Ingredients
Instructions
1 Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam. Klop die botter en suiker tot lig en romerig. Voeg die kondensmelk by en klop tot glad.
2 Vou die droe bestanddele en kruie by die bottermengsel in en verdeel in 4.
3 Draai in kleefplastiek toe.
4 Laat rus vir 20 min. in die yskas of tot ferm.
5 Rol die deeg 5 mm. dik op ’n skoon meelbestrooide werkvlak uit. Druk soos ons ’n blommetjie of in ’n vorm van jou keuse uit en pak op die bakplate. Druk ’n gaatjie bo in die koekie sodat jy ’n toutjie daardeur kan ryg.
6 Bak vir 10-15 min. of tot ligbruin.