Pretty Ballerinas is in 2005 bekendgestel en vandag bestaan daar meer as 60 winkels in die wêreld se groot mode-hoofstede, insluitend Londen, Milaan, Beverley Hills, Santa Monica, Barcelona, New York, Madrid, Sao Paulo, Montreal en Taipei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die Pretty Ballerinas-versameling bevat meer as 100 eksklusiewe variasies van materiale en kleure. Baie van die style is vernoem na vroulike styl-ikone uit die jare 40, 50 en 60.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2014 se Herfs/Winter-reeks bevat ’n verskeidenheid leer-, brokaat- en ponie-vervaardigde opsies met fluoresserende insetsels. Die kleure is klassieke swart, koninklike pers, rooi, olyfgroen en elektiese blou.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die eerste winkel van sy soort in Suid-Afrika het verlede jaar in Johannesburg se Hyde Park Corner geopen. Hierdie nuwe versameling is nou beskikbaar!
Besoek Pretty Ballerinas se webblad
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.