Kersfees is op pad en dit beteken dat dit tyd is vir Montecasino se jaarlikse Kersmark! Kom saam en geniet ’n spesiale dag saam met die familie; besoek die verskeie stalletjies, geniet vertonings van Kersfees-flieks en sing al jou gunsteling-Kersliedere uit volle bors.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Besoekers kan uitsien na meer as 50 Kersstalletjies wat elk in egte Europese styl versier is. Voeg daarby tallose Kersbome en die sing van Kersliedere in die agtergrond en jy het jou uitstappie in die kol!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die beste nog: toegang is gratis!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Vir meer inligting, besoek die Montecasino-webtuiste by montecasino.co.za.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.