Moesaka
Serves: 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Instructions
- Voorverhit die oond tot 180 °C. Sny 3 eiervrugte in 1 cm-skywe.
- Sprinkel Westfalia avokado-olie, suurlemoengeur, sout en gemaalde swartpeper oor. Bak vir sowat 8 min. Keer die eiervrug om en bak vir nog 8 min of tot goudbruin en sag.
- Vul 6 oondvaste bakkies met lagies van die maalvleis en eiervrug. Eindig met ’n lagie eiervrug.
- Meng 250 ml (1 k) Griekse jogurt, 1 eier en 100 g gekrummelde feta.
- Gooi die bolaag oor die eiervrug en bak vir 30 min. tot die bolaag geset en goudbruin is.
Rooi Rose
Lees Meer
Grondboontjie-en-vark-roerbraai
06/11/2024
Tropiese klapper-smoothie
29/10/2024
Olyf-en-ui-broodstokkies
28/10/2024