Hier is ’n paar voorstelle om kilojoulevrye variasies in te bring wat jou dieetskommel weer nuwe lewe sal gee!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }1 Voeg ’n teelepel egte vanielje-ekstrak by
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }2 Voeg ¼ teelepel koekgeurmiddels by, soos ment by ’n sjokoladeskommel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }3 Kap ’n vars mentblaar fyn en roer in
4 Meng een lepel koffiepoeier met een teelepel kookwater en roer dit in
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }5 Sny een van jou toegelate vrugte by – lemoen of appel by vanieljegeure en aarbeie by sjokolade
En ietsie spesiaals … een lepel brandewyn of sjokoladelikeur – net een keer per week!
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.