The Rose Kitchen is die ideale plek waar jy jou ma hierdie Moedersdag kan bederf. Die spyskaart klink hemels! Klik hier om al die heerlike opsies te sien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Daar is ook ’n groot speelplek vir kinders waar hulle hulself besig kan hou terwyl die ouers die dag saam met hul moeders vier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Talle roos-produkte sal by The Rose Shop te koop wees wat ideale geskenke vir Moedersdag sal maak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Wanneer: Sondag, 14 Mei 2017
Tyd: 8vm – 5nm (bespreek vir ontbyt of middagete)
Plek: Ludwig’s Roses
Besprekings: events@ludwigsroses.co.za | 012 544 0144
Klik hier vir meer besonderhede
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
“Mens weet nooit, terwyl jy bloed en trane stort soos jy aan ’n produksie werk,…
Genoeg vir 4-6. Bestanddele 4 snye bruinbrood, korsies verwyder 125 ml (½ k)…
Is jou beker half leeg of half vol? Maak seker jy hou daardie metaforiese beker…
Hierdie webwerf gebruik koekies.