Weet jy wie maak jou klere?
Deur Bea Lingenfelder Hooffoto: Rachel Mans (verskaf)
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die Moderevolusie-beweging streef daarna dat alle modehandelsname teen 2030 net volhoubare materiaal sal gebruik. Ná die ineenstorting van die Rana Plaza-klerefabriek in Bangladesj (2013), is die Fashion Revolution-beweging gestig om die uitbuiting van mense en die omgewing stop te sit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Wêreldwyd is daar gevalle waar die modebedryf steeds nie omgewingsvriendelike vervaardiging ondersteun nie en kinderarbeid, onetiese werksure en –toestande is die “norm”. Dit is belangrik dat verbruikers nie daardie werkswyse ondersteun nie. Met die amper-oornagsensasie van kitsmode (fast fashion) het geld en menslike en omgewingsbewaring ’n grys gebied geword.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Verbruikers word aangemoedig om van 23-29 April 2018 ’n foto van die etiket op hul kledingstuk te neem en dit op sosiale media te plaas met die hutsmerk #whomademyclothes en die betrokke handelsname in die foto te tag. Sodoende skep die publiek die geleentheid tot ’n meer etiese modebedryf. Kopers word ook aangemoedig om plaaslike en eties vervaardigde mode te ondersteun deur op die uitkyk te wees na spesifieke etikette of plakkers wat aandui dat die item van volhoubare materiaal vervaardig is, omgewingsvriendelik is en of dit deur ’n etiese proses verkry en vervaardig is.
Belangrike hutsmerke:
#whomademyclothes
#insideout
#fashionrevolution
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.