Spandeer die dag saam met die bekende internet-sensasie, Julie, die baasbrein agter die suksesvolle blog, Off the Rails, terwyl sy haar SS17 Modeneiging Werkswinkel aanbied.
Die fokus van dié werkswinkel is om deelnemers oor die jongste modeneigings te leer, asook watter staatmaak kledingstukke jy dié seisoen moet koop.
Deelnemers kan ook uitsien na verskeie geskenkpakke wat te wen is!
Waar: Kelvin Grové, Newlands, CPT
Wanneer: 19 – 20 Oktober
Vir besprekings, stuur ’n epos na [email protected]