Mode onder R500 Augustus 2019 deur Bea Lingenfelder.
As die beursie dun is, hoef die kas nie leeg te wees nie. Jy kry nog mooi goed vir minder as R500 – kyk net wat het ons gevind!
Die moet-hê-jas
Maksijas met luiperddruk (R499,99; 6-18) The Fix
Vir nog mooi kopies wat jy nou kan kry, klik hier
Mooi loop!
Aanglipskoen (R499; 3-8) Poetry
Lees ook: Wat het ons gedink? 10 trends wat ons laat kopkrap
Hou die blink kant bo
Skouersakkie met krale-afwerking (R459) Zara
Lees ook: Die eenstuk: ’n Staatmaker vir elke seisoen
Kop in een mus
Mussie van KWay (R350) beskikbaar by Cape Union Mart
Die mooiste oorringe
Oorringe van Net ’n Kameel (R180) KAMERS/Makers
Die perfekte paar

Mode onder R500 Foto: Corné Greeff
Broek (R299) Makro
Bly warm in dié trui

Foto: Corné Greeff
Trui (R179.99; XS -XL) Mr Price