kategorieë: Ontspanning

Miniso Japan in SA

MINISO het in 2013 in Tokyo oopgemaak en intussen is meer as 2 000 winkels regoor die wêreld gevestig. Hul tweede SA-winkel het die afgelope naweek in die Menlyn Park-winkelsentrum in Pretoria oopgemaak en hulle beplan nóg 50.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Met die klem op bekostigbaarheid bied MINISO ’n groot verskeidenheid van die oulikste huisware, speelgoed, tegnologiese bykomstighede, skoonheidsaparate en skryfbehoeftes. Dit is die ideale winkel vir geskenkies, en wees gewaarsku, kinders se oë sal rek wanneer hulle daar instap. Van kepse tot babalappies, bekers en sonbrille, hierdie winkel is baie pret. Dit het ons ’n hele ruk gevat om klaar te kyk, en ’n hele paar sakke was uitgedra kar toe. Die Japanese se kenmerkende prettige styl is sterk teenwoordig in al die produkte.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Ons gunstelingkopies was ’n sagte bruin teddiebeertjie, katjie-toedraaipapier and ’n kaktusmaseerder wat jy liggies teen jou spiere druk om jou spiere te koester.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vir meer inlighting besoek miniso.jp of facebook.com/minisosouthafrica

Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

Egskeiding hoef jou nie te breek nie: 10 wenke

Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…

7 hours Gelede

Ken jou wegsleepregte

Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman.    Om langs die pad gestrand te wees weens…

7 hours Gelede

Griekse hoender-en-rys-gebak

’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…

7 hours Gelede

Bekroonde akteur Chumani Pan vertolk rol van prins in ‘Diepe Waters’

kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…

7 hours Gelede

Badpret: gee jou baba ’n voorsprong!

Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…

8 hours Gelede

Nuwe tydperkfliek ‘On Swift Horses’ stel die vraag: Wat is liefde?

Deur Margaret Gardiner  Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…

12 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.