Jy moet asseblief bedag wees op pankreaskanker. Die tekens is so algemeen dat mens dit miskyk en dink dit is skete wat jy sommer self tuis kan regdokter.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dit bly een van ons gevaarlikste kankers. Die beste uitweg is om dit vroeg op te spoor, om die siek pankreas vroeg te verwyder, voor die kanker versprei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hier is die vroeë tekens van pankreaskanker:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Glad nie. Soos jy kan sien, is die simptome baie algemeen. Die vraag wat jy jouself moet afvra is hoe gereeld jy met die simptome sukkel. As jou maag net soms opgeblaas voel of as dit ongemaklik is omdat jy iets geëet het wat winderigheid veroorsaak, is dit nie relevant nie. As jy egter chronies daarmee sukkel en die ander simptome ervaar, laat jou dokter jou evalueer.
Die beste manier om pankreaskanker te behandel is om dit vroeg op te spoor, sodat die aangetaste weefsel verwyder kan word, voor dit versprei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Sekere dinge verhoog jou risiko. Maak werk van dit wat jy kan beheer.
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Genoeg vir 4-6 Bestanddele Sous 60 ml (¼ k) perskeblatjang 60 ml (¼ k)…
In die wêreld van Suid-Afrikaanse musiek is daar sterre, en dan is daar legendes. Jannie…
Hierdie webwerf gebruik koekies.