Mila Guy deel haar skoonheidsgeheime deur Suzanne Kotzé, Corné Greeff en Catherine Schenck. Hooffoto: Leana Clunies-Ross
Al ooit gewonder hoe Mila dit regkry om altyd so vlekloos en kamera-gereed te lyk? Ons het vir haar ‘n paar vrae gevra om meer uit te vind oor haar gunsteling produkte en haar beste skoonheidswenke.
Lees ook: Kom kuier saam agter die skerms saam met Mila Guy
Loer hier:
Mila se gunsteling-produkte:
Almay se Smart Shade concealer (R134,95)
Nimue se Sun-C SPF 40 Sunscreen (R 487)
Nimue Sun-C tinted SPF 40 (R536)
Nimue Cleansing Gel (R 441)
Nimue Conditioner Tonic (R457)
Nimue Exfoliating Enzyme (R615)
Nimue Day Cream (R670)
Vind jou naaste Nimue-salon hier
Almay is beskikbaar by Dis-Chem