Wanneer jy ’n digitale kamera koop, maak seker dat dit aan jou behoeftes voldoen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Let veral op die volgende:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Verbeter jou foto’s
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Gebruik die volgende lense:
Filters
Gepolariseerde filters laat die lug meer dramaties in landskapfoto’s lyk.
Foto’s van mense
Kinders
Interessante hoeke is baie belangrik, veral as jy kinders afneem. Dit is belangrik om kinders nie van bo af te neem nie. Neem hulle eerder van ’n laer hoek af. Neem hulle af terwyl hulle speel, en nog beter, as hulle nie bewus is jy neem hulle af nie.
Ander
Groepe
Dis moeilik om groepe goed af te neem. Natuurlike, ongeposeerde groepfoto’s werk die beste. Moenie ’n stywe foto neem met almal wat in ’n ry staan nie. Laat die mense eerder naby mekaar staan, met heelwat agtergrond sigbaar. Die agtergrond sal jou ook help om later die gebeurtenis beter te kan onthou. Maak seker die son skyn nie in die mense se gesigte nie. Maak vrede daarmee dat iemand se oë altyd toe sal wees.
Kleur of wit-swart
Baie foto’s is treffender as dit wit-swart is. Dit is baie maklik om ’n kleurfoto na wit-swart op jou rekenaar te verander. As jy dink dit werk nie, kan jy dit net terug verander.
Landskap
Komposisie
Maak seker daar is altyd ’n fokuspunt deur kleur, lyn of skaal te gebruik. Kleur en eenvoud in ’n komposisie werk altyd goed. Gebruik diagonale lyne om die komposisie treffender te maak. Weerkaatsing op water kan ’n spieëlbeeld gee.
Die passievolle kos-entoesias Yolani Abrahams (32) is saam met Herman Lensing een van die beoordelaars…
Vanaf 30 Mei tot 1 Junie, vind dié ekspo plaas by Idlewild Country Estate, net…
Ons kyk hoej jy, as vernuftige tuissjef, heerlike smake met minder sout kan optower én…
Dit blyk ’n paar Ruiterbosch-inwoners gaan in April vir die gek gehou word danksy allerhande…
Wanneer gevaar met romanse gekombineer word, is ’n boek nie net ’n storie nie, maar…
Die fees word vanjaar van 1 tot 4 Mei gehou. [gallery columns="2" size="medium" ids="151862,151861"]…
Hierdie webwerf gebruik koekies.