1 koppie oorskiet, geroosterde hoender, in repies geskeur
1 avokado, geskil en in skyfies gesny
1 rooi ui, in repies gesny
1 gaar mielie, pitte van die stronk afgesny
’n hand vol koljanderblare, ruweg gekap
1 lemmetjie, in skyfies gesny
gekoopte mielieskyfies (nacho’s)
Instructions
Soteer die uie vir 5 min. in ’n groot kastrol in die olie tot sag.
Voeg die knoffel en tamaties by en braai vir nog 5 min. Voeg die aftreksel, komyn, tamatiepuree, sout, suiker en brandrissie by en laat vir 5 min. kook.
Voeg die gaar hoender en mieliepitte by en kook vir nog 5min. tot die hoender en mieliepitte deurwarm is.
Verdeel die sop tussen 6 bakkies en strooi die avokadopeer, rooi ui en laastens die koljanderblare oor. Sit voor met vars lemmetjieskywe en mielieskyfies.