kategorieë: TrendsMode

Met Gala: top 5-style

Die ontwerper van hierdie jaar se Met Gala, Rei Kawakubo, versoek ons om die betekenis van mode te heroorweeg. Die beslistheid van mode is van vooraf gedefinieer as ’n voortdurende nuutskepping, herontwerp en samevoeging van verskeie eeue en kwessies. Kawakubo se uitstalling bestaan uit ontwerpe van haar eerste reeks in 1981 tot van haar nuutste ontwerpe. Die uitstalling is in ’n jukstaposisie (tussen Oos en Wes; mans en vroue, verlede en hede) uiteengesit om die tussenganger van beslistheid te beklemtoon.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Ons top 5-uitrustings van 2017

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Bea Lingenfelder

Onlangse plasings

Vinnige salmpasta

Genoeg vir 4. Bestanddele   500 g vars pasta, soos tagliatelle of spaghetti 250 ml…

7 hours Gelede

Hoe om jou hond se ore skoon te maak

Om jou hond se ore skoon te maak is ’n noodsaaklike deel van sy basiese…

8 hours Gelede

Gevulde soetrissieslaai

Bestanddele   3-4 groot rooi soetrissies, middeldeur gesny, en wit vliesies en pitte verwyder. sout…

8 hours Gelede

10 goed wat jy kan doen om slegte gewoontes hok te slaan

Ons almal het een of ander slegte gewoonte. Die goeie nuus is dat jy dit…

10 hours Gelede

Van speelskool na grootskool: 5 wenke

Van speelskool na grootskool: 5 wenke deur Mariette Snyman. Foto Pixabay   Om by die…

11 hours Gelede

Verleng die lewe van jou swembroek

Met die strandseisoen op ons, kyk ons na die moets en moenies om te verseker…

11 hours Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.