Deur Vickie de Beer. Foto’s: Charles Russel
Genoeg vir 20 klein meringue-soentjies of 12 meringue-rosies
Meringue-rosies
Serves: 4
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 4 eierwitte
- 225 g witsuiker
Instructions
- Voorverhit die oond tot 110 °C. Voer ’n bakplaat met bakpapier uit.
- Meng die eierwitte en suiker in ’n groot glasbak wat knus oor ’n kastrol pas.
- Maak die kastrol halfvol water en laat borrelend kook. Roer die eierwitte en suiker oor die warm water tot dit warm is.
- Voel deurentyd met jou vinger dat die mengsel nie kokend word nie.
- Haal van die hitte af en klop met ’n elektriese menger of klitser tot die eierwitte dik en wit is en punte maak.
- Skep in ’n spuitsak met ’n gladde punt en spuit puntjies, of spuit roosvorms met ’n roospunt.
- Bak vir 15 min. Skakel die oond af en laat vir ’n uur verder uitdroog.
Anelle Tewson