kategorieë: Leefstyl

Mengers en versappers

Verskillende mengers en versappers

  • Menger: ’n Menger prosesseer die hele vrug of groente en is ideaal vir veselryke gladdejantjies (smoothies).
  • Sentrifugale versapper: Prosesseer die vrugte en groente soos ’n vinnige spoed-rasper. Die sirkel-beweging forseer die sap wat ligter is deur ’n kanaal aan die buitekant van die versapper.
  • Stadige versapper: Kou die vrugte en groente stadiger, dit druk ook die sap en voedingstowwe uit. Die sap loop uit in een kompartement en met die roterende rasper stoot dit dan die reste uit na ’n ander kompartement.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Verskil tussen mengers en versappers

  • Versappers haal die vesel-inhoud van vrugte en groente in die vorm van pulp uit, maar mengers los die vesel in.
  • Mengers kan gebruik word vir vrugte en groente met ’n lae waterinhoud.
  • Smoothie- en kosmengers kan gebruik word vir salsas, doopsouse en sop, terwyl sappers hoofsaaklik vir sap gebruik word.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Versappers en sap-voordele

  • Jou liggaam absorbeer meer voedingstowwe direk en vinniger deur vrugte- en groentesap.
  • As jy jou liggaam regtig wil skoonmaak, is vars en gesonde sappe die antwoord. Sap genees van binne.
  • Baie mense vind dat vars sap vir hulle meer energie gee.
  • Vars groente- en vrugtesap is laag in kalorieë

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Voordele van gladdejantjies

  • Gladdejantjies kan as ’n maaltydvervanger gebruik word en is baie vullend.
  • Jy kan proteïenbronne in smoothies voeg, soos whey poeier, melk, sojamelk en selfs tofu.
  • Soet smoothies wat van vrugte gemaak word, is makliker om bekend te stel aan jong kinders.
  • Smoothies kan tot 36 uur in die yskas gehou word, terwyl vars sappe se kwaliteit begin versleg sodra dit gemaak word.

Kry ook ons lekker resep vir ’n beet-smoothie hier

Lees ook: Gesond in volkleur

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Verbruikersgids

Yuppychef | yuppiechef.com
Makro | 0860 300 999

Deel
Gepubliseer deur
Elandre Swart

Onlangse plasings

ONS KYK TERUG: Verlede jaar se naaswenners van ons ma-en dogter-kompetisie

Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf   Om ma en dogter op papier te wees is…

3 hours Gelede

10 dinge wat met jou vel gebeur soos wat jy ouer word

Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…

21 hours Gelede

Wanneer seks seer is… | Wat is die oorsake en behandelingsmoontlikhede?

Deur Mariette Snyman       “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…

22 hours Gelede

Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge!

    Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier!     Modern 14 F13MG      Kleinhandelaar:…

1 day Gelede

Bernice West oor ouerskap: ‘Daar is nie woorde nie…’

Foto's: Instagram/Bernice West   Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…

2 days Gelede

5 vinnige visresepte vir aandete

Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.