Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie Bestanddele
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
2 pakkies tennisbeskuitjies, grof gekrummel 500 g (2 houers) mascarponekaas 500 ml (2 houers) room 125 ml (½ k) strooisuiker 1 vanieljepeul, gehalveer deur die lengte (opsioneel) 250 ml (1 k) aarbei coulis (sous) of 250 ml (1 k) vars aarbeie, gesny en sag gekook in 125 ml (½ k) appel-of aarbeisap en dan fyngemaak in ’n voedselverwerker of met ’n vurk 500 g vars aarbeie, gehalveer 250 g verskeidenheid vars bessies of nog aarbeie
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Metode
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Pak die helfte van die beskuitjies onder in ’n 2 L-glasbak. Klop die mascarpone, room en strooisuiker saam tot glad en dik met ’n elektriese klitser. Krap die vanieljesaadjies van die peul af en meng deur die mascarponemengsel. Skep een lagie oor die beskuitjies maar nie alles nie. Skep ’n lagie van die aarbei coulis oor gevolg deur ’n laag vars aarbeie. Herhaal die lae. Skep die laaste van die mascarponemengsel bo-op en tooi met bessies.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar