Die paartjie se liefdesverhaal het by Hoërskool Eldoraigne in Pretoria begin, waar hul paaie die eerste keer in hul skooldae gekruis het. Hul is al langer as agt jaar saam.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Enrico, ‘n projekbestuurder, het Natasha Vrydagmiddag op ‘n seiljag in Kaapstad verras, waar hy op sy knie neergesak het om die jawoord te vra. Op die video wat sy Sondagaand op haar Instagram-blad gedeel het, stap die sprakelose skoonheidskoningin in ‘n ligblou rok na haar nou-verloofde.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Wat hierdie verlowing nog meer spesiaal gemaak het, was die teenwoordigheid van Natasha se familielede, wat in die geheim bymekaargekom het om die vreugdevolle geleentheid te vier.
Baie geluk aan Natasha en Enrico met hierdie opwindende nuwe hoofstuk!
Lees ook: KYK: Natasha Joubert deel video van haar kêrel se reaksie op Mej Suid-Afrika kroning
Middelslagtert genoeg vir 6-8 mense. Bestanddele Deeg 350 g koekmeel 60 ml (¼…
Deur Thinus Ferreira. Foto's: Verskaf. Dié aantreklike plaasseun en safarigids van Simmenau, sowat…
Hierdie beduidende kontantvoordeel word volgens die AVBOB-raad se goeddunke uitgereik en is die sesde spesiale…
Om ’n goeie verhouding met tieners te hê, was nog nooit maklik nie, maar in…
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Hierdie webwerf gebruik koekies.