Die finaliste in vanjaar se Mej. SA-kompetisie is Dinsdagaand tydens ’n spoggeleentheid by The Venue in Sandton, Johannesburg bekendgemaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Splinternuwe inisiatief is ook onthul – ’n mentorskapprogram waar elke finalis deur ’n voormalige Mej. SA-wenner bygestaan sal word om hulp, raad en insig oor die kompetisie te kry. Die voormalige titelhouers wat deel is van die program en beskikbaar sal wees om hul ervaring met die finaliste te deel, is: Wilma van der Bijl (1987); Bernelee Daniell (1995); Peggy-Sue Khumalo (1996); Sonia Raciti (1998); Jo-Ann Strauss (2000); Vanessa Carreira (2001); Cindy Nell (2002); Joan Ramagoshi (2003); Nokuthula “Thuli” Sithole (2005); Tatum Keshwar (2008); Nicole Flint (2009) en Bokang Montjane (2010).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hier is die top 12-finaliste:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
* Foto’s: Kevin Mark Pass
* Rokke deur Avant en Joel Janse van Vuuren
Daar het ook ’n spesiale gas opgedaag – dié keer was dit Jess van Dyk…
Genoeg vir 4 Bestanddele 15 ml (1 e) olyf- of avokado-olie 1,5 kg lamsvleis…
Die ergste toeriste-gedruis na al die langnaweke het effe bedaar, die kole suis gesellig en…
Die emosie het met tye hoog geloop toe Rian van Heerden die radio-legende Darren Scott…
Onthou jy knus voorleestydjies op jou ma of ’n ander volwassene se skoot? Dis vandag…
Strooikussings helder ‘n leefvertrek op. Dit is ‘n nuttige en bekostigbare bykomstigheid vir enige vertrek,…
Hierdie webwerf gebruik koekies.