Teen dié tyd weet jy seker al dat ons eie Demi-Leigh Nel-Peters as Mej. Heelal vir 2017 gekroon is. Sy het hierdie titel verlede week tydens die kompetisie in Los Angeles verower. Die eerste prinses is Mej. Kolombië en Mej. Jamaika die tweede prinses.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Lees hier om meer uit te vind oor Demi-Leigh se kroning as Mej. Heelal.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Lees ook hier om haar kostuums vir die kompetisie te sien.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }As jy dit dalk gemis het, kyk hier na die video van die oomblik toe Demi-Leigh gekroon is as Mej. Heelal.
Lees hier oor Demi-Leigh se kroning as Mej. Suid-Afrika 2017.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Lees hier oor Demi-Leigh se Unbreakable-veldtog, en om meer oor hierdie skoonheidskoningin te leer.
Margaret Gardiner, rooi rose se Hollywood-verslaggewer, was in 1978 as Mej. Heelal gekroon. Sy het op Twitter gelukwense aan Demi-Leigh gestuur toe sy vroeër as Mej. Heelal aangewys is.
MSI is opgewonde om ons eksklusiewe vakansieverkope aan te kondig, wat van 10 Desember tot…
Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Hierdie webwerf gebruik koekies.