Teen dié tyd weet jy seker al dat ons eie Demi-Leigh Nel-Peters as Mej. Heelal vir 2017 gekroon is. Sy het hierdie titel verlede week tydens die kompetisie in Los Angeles verower. Die eerste prinses is Mej. Kolombië en Mej. Jamaika die tweede prinses.
Lees hier om meer uit te vind oor Demi-Leigh se kroning as Mej. Heelal.
Lees ook hier om haar kostuums vir die kompetisie te sien.
As jy dit dalk gemis het, kyk hier na die video van die oomblik toe Demi-Leigh gekroon is as Mej. Heelal.
Lees hier oor Demi-Leigh se kroning as Mej. Suid-Afrika 2017.
Lees hier oor Demi-Leigh se Unbreakable-veldtog, en om meer oor hierdie skoonheidskoningin te leer.
Onthou jy nog
Margaret Gardiner, rooi rose se Hollywood-verslaggewer, was in 1978 as Mej. Heelal gekroon. Sy het op Twitter gelukwense aan Demi-Leigh gestuur toe sy vroeër as Mej. Heelal aangewys is.
Just heard. New #MissUniverse #missSouthAfrica so proud congratulations
— margaret gardiner (@MargaretGGG) November 27, 2017
So PROUD @DemiLeighNP #MissUniverse #MissUniverse2017 Lovely to have another #SouthAfrican take the title #MissUniverse1978 #SouthAfrica https://t.co/8KAAppNQhK
— margaret gardiner (@MargaretGGG) November 27, 2017
Kyk hier na die video van Margaret Gardiner se deelname aan die 1978-kompetisie en die oomblik toe sy gekroon is.
Lees hier om meer uit te vind oor Margaret, haar werk en haar gesin.
Kyk hier na al Margaret se voorblaaie vir rooi rose.
Lees hier oor Margaret se bewondering vir haar ma.