Die film, Meerkat Maantuig, wat op 16 Maart 2018 in teaters begin draai, se amptelike lokprent is vandag vrygestel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hierdie fliek deur vervaardiger Hanneke Schutte handel oor ’n tienermeisie met iepekonders, Gideonette (Anchen du Plessis). Na haar pa, Gideon (Drikus Volschenk) se skielike dood, is sy oortuig daarvan dat haar dae getel is. Haar ma (Hanlé Barnard) is raadop en stuur Gideonette om by haar oupa Willem (Pierre van Pletzen) en Ouma Koekie (Rika Sennett) te gaan bly om weg te kom van haar vrese af. Hier bevriend sy ’n dowe seuntjie, Bhubesi (Themba Ntuli), wat ’n ruimtereisiger wil word. Met Bhubesi se hulp, terwyl hy en haar oupa ’n maantuig bou, leer Gideonette om haar vrese by die horings te pak en vrede te maak met verganklikheid.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Die lewe is te kort om al jou eie foute te maak. Leer by ander…
Los jy jou potjies se deksels oop of staan jou skoonheidsprodukte in die son? Dan…
Maak hierdie maklike gemmerbier - dit bevat nie gis nie! Dis die heerlikste afkoel-drankie.
Vonkelwyn is ryk aan geskiedenis Die tradisie om met vonkelwyn iets te vier word histories…
Met hierdie wenke sal jy soggens die spreekwoordelike gousblom eerder as die molshoop wees, al…
Lewer sowat 9 kranse Bestanddele 100 g (160 ml) koekmeel 175 ml water…
Hierdie webwerf gebruik koekies.