Vraag:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Ek lees dikwels van “make-up primers.” Wat is dit, waarvoor moet ek dit gebruik en hoekom is dit belangrik?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Antwoord:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }’n Voorbereidingslagie (primer) word gebruik om jou vel vir onderlaag voor te berei. Dit vul al die fyner (en dieper) plooitjies, terwyl dit ook jou vel en vergrote porieë egalig laat lyk. Jou grimering bly ook langer aan. As jy ’n voorbereidingslagie gebruik, sal jou onderlaag langer hou omdat die onderlaag nie al jou plooitjies hoef te vul nie. Jy kry verskillende soorte, sommige het ’n sonskerm, ander is olievry, gee glans, of is vir meer volwasse velle.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.