Baie veltipes wat meer geneig was na olierigheid gedurende jonger jare, mag as gevolg van ouderdom van sy olie verloor en dan bly die porieë sigbaar op die vel. Die goeie nuus is dat olierige veltipes langer neem om te verouder en die slegte nuus is dat dit sigbare porieë agterlaat.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Porieë vertoon gewoonlik groter op die neus en wange omdat daar meer oliekliertjies in daardie area is. Daar is nie ’n daadwerklike verwydering daarvan nie, maar daar is salonbehandelings wat jou ’n gladder veltekstuur en ’n vermindering in porieë-sigbaarheid sal kan gee.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }In die winter is daar klomp verskillende afskilveringsbehandelings wat jy kan laat doen. Hierdie sluit op die minimum 6 behandelings in. Daar is ook ander opsies wat oorweeg kan word as jy na ’n medi-spa gaan waar jy ’n deeglike vel-analise ontvang en dan sal ’n dokter jou die verskillende opsies soos ‘needling‘, dieper afskilveringsbehandelings en mikrodermabrasie gee. Hierdie behandelings sal dit nie heeltemal wegneem nie, maar wel ’n verbetering verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…
Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Om langs die pad gestrand te wees weens…
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Hierdie webwerf gebruik koekies.