4 hoenderborsies, velletjies afgetrek en ontbeen, horisontaal middeldeur gesny en platter geslaan
1 middelslag ciabattabrood, in 8 dik snye gesny
1 komkommer, in linte gesny (gebruik’n groenteskiller)
60 ml (¼ k) klaarbereide hoemoes
60 ml (¼ k) klaarbereide tzatziki
Instructions
Meng die olyfolie, brandrissievlokkies, komyn, knoffel en suurlemoensap en smeer oor die hoenderborsies.
Verhit ’n kleefwerende pan (of riffelpan as jy het) tot baie warm en braai die hoenderborsies vir 5min. aan albei kante of tot goudbruin.
Smeer die brood met olyfolie en skroei. Pak die hoenderborsies,komkommer, broodjies en souse op ’n mooi dienbord uit sodat elkeen sy eie burger kan bou.