Mediterreense frikkadelle Skaapworsies op roosmaryntakkies
Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie Mediterreense frikkadelle deur Vickie de Beer. Foto: Neil Corder
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
Ingredients 2 snye witbrood, gekrummel 125 ml (½ k) gewone jogurt of suurroom 500 g gemaalde beesvleis 1 middelslagui, fyn gekap 5 ml (1 t) mosterdpoeier gerasperde skil van 1 suurlemoen sout en gemaalde swartpeper 24 middelslag- tot groot suurlemoenblare 24 tandestokkies Instructions Krummel die brood in die jogurt in en meng deur, laat staan tot sag. Meng al die bestanddele met die brood en jogurt en vorm klein happiegrootte balletjies met jou hande. Draai ’n suurlemoenblaartjie om elke frikkadelletjie en steek dit met ’n tandestokkie deur die vleis vas. Rooster oor die kole. '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings Egskeiding is nie die einde van die wêreld nie. Jy hoef nie te krepeer nie…
Ken jou wegsleepregte deur: Anet Schoeman. Om langs die pad gestrand te wees weens…
’n Liplekker aandete - Griekse hoender-en-rys-gebak. Die dis kry broccoli en fetakaas in vir ekstra…
kykNET is trots om die terugkeer van die bekroonde akteur Chumani Pan na die kanaal…
Het jy geweet teen die ouderdom van drie is 85% van jou kleinding se brein…
Deur Margaret Gardiner Liefde is iets waarna ons soek. Vele goeie boeke, flieks en liedjies…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar