Mediterreense frikkadelle deur Vickie de Beer. Foto: Neil Corder
Mediterreense frikkadelle
Serves: 6
Nutrition facts:
200 calories
20 grams fat
Ingredients
- 2 snye witbrood, gekrummel
- 125 ml (½ k) gewone jogurt of suurroom
- 500 g gemaalde beesvleis
- 1 middelslagui, fyn gekap
- 5 ml (1 t) mosterdpoeier
- gerasperde skil van 1 suurlemoen
- sout en gemaalde swartpeper
- 24 middelslag- tot groot suurlemoenblare
- 24 tandestokkies
Instructions
- Krummel die brood in die jogurt in en meng deur, laat staan tot sag.
- Meng al die bestanddele met die brood en jogurt en vorm klein happiegrootte balletjies met jou hande. Draai ’n suurlemoenblaartjie om elke frikkadelletjie en steek dit met ’n tandestokkie deur die vleis vas. Rooster oor die kole.
Catherine Schenck
Lees Meer
Maklike gemmerbier – sonder gis
19/12/2024
Vinnige salmpasta
18/12/2024