Inspirasie vir jou hare van Gigi Hadid
By die onlangse 2016 MuchMusic Video Awards in Toronto, Kanada het supermodel en aanbieder van die toekenningsgeleentheid, Gigi Hadid, nie met een nie, maar 4 verskillende haastyle op een aand gespog! Sy het ook ses verskillende uitrustings aangehad, maar wie kan dit nou bekostig! Dis baie goedkoper om verskillende haarstyle sommer self in die badkamer te doen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
’n Middelpaadjie en lae vlegsel is nie net vreeslik trendy nie, maar ook ’n goeie voorkoms om die aand mee te begin. Dit is klassiek en lyk nie asof jy te hard probeer het nie. Van hier kan jy jou volgende style skep (dis nou te sê as jy verskillende style wil hê).
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Foto: Stacey Newman/Greatstock/Shutterstock
Die lae vlegsel het verander in ’n hoë gevlegde bolla. Haal jou vlegsel uit, maak ’n hoë poniestert, vleg jou hare, bind ’n rekkie aan die eindpunt, draai om die rekkie op jou kop, steek vas en … voila! voorkoms nommer 2. Jy kan ook ’n bietjie jel aanwend om wegvlieghaartjies te tem.
Foto: Brian Patterson/Greatstock/Shutterstock
Die knippies is uitgehaal en die partytjie is reg om te begin.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Foto: Brian Patterson/Greatstock/Shutterstock
Ideaal vir die “afterparty” waar jy minder gedoen wil lyk. Maak alles los en bind jou hare in ’n lae ponie, reg vir ’n meer informele voorkoms.
Foto: Gallo Images/Getty Images
Hierdie haarstyle is almal so mooi dat jy ook net een kan kies; elkeen van hulle sal mooi lyk as jou enigste haarstyl.
’n Vlegsel werk nie so goed op silwerskoon hare nie, want skoon hare is baie glad en glip as jy dit vleg. Was jou hare die aand voor die tyd en spuit ’n bietjie droë sjampoe die volgende dag op, nie net om jou hare te verfris nie, maar ook om dit ’n bietjie taai te maak sodat jy makliker kan vlieg.
Ons sê probeer Girlz Only se droë sjampoe, R45 Dis-chem
Showmax se gewilde werklikheidsreeks, The Mommy Club: Van die Hoofstad bied ’n vars, maar soms…
Deur Maryke Roberts. Foto’s: Clifford Roberts Creation het ook pas by die Eat…
Lewer 1 groot koek Bestanddele Karamel met sout 200 g suiker 60 ml…
Die 22ste Suidoosterfees word ingelui deur ’n indrukwekkende konsert van populêre en klassieke musiek. Anna…
Hooffoto: Stavros Cassapis Sedert die eerste episode van Niggies op kykNET uitgesaai is, het…
Adri Joubert was vir twee dekades die koel, kalm, gerusstellende gesig en stem van die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.