Deena Naidoo, wenner van Suid-Afrika se eerste Masterchef-reeks, het pas die deure van sy restaurant in Montecasino geopen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Aarya is vernoem na Deena se 10jarige dogtertjie. Die restaurant verteenwoordig iets wat vir die eerste keer in die geskiedenis van Masterchef gebeur het – die feit dat die amateur sjef wat die titel verower, die regte gegun word om vir twee jaar ’n restaurant van sy eie te bestuur.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Aarya se spyskaart fokus nie net op Indiese kookkuns nie, maar bevat iets van Suid-Afrikaanse kultuur in die geheel. Dis ’n restaurant vir alledaagse genot, met disse wat volgens MasterChef-kwaliteit voorberei word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }’n Hele paar bekendes was by die opening van hierdie spoggerige restaurant in Montecasino, onder andere Tamara Dey (van Flash Republic), Whackhead Simpson en Sam Cowen (van 94.7 Highveld Stereo) asook Gareth Cliff (van 5FM).
Aarya is oop vir middag- en aandete, 7 dae ’n week. Vir besprekings, bel (011) 557-7007 of besoek www.montecasino.co.za vir meer inligting.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Aan die einde van ’n lang dag het mens nie lus vir ure voor die…
Die nuwe kaaskoek! Ons Suid-Afrikaners hou mos van ’n lekker yskastert. Maar ongelukkig is dit…
Hierdie webwerf gebruik koekies.