Teken in Ek wil nie meer ingeteken wees nie
Ingredients 30 ml olyfolie 2 uie, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 3 cm gemmer, gerasper 45 ml (3 e) Masala-kerriemengsel 1 x 400 g-blik gekapte tamaties 125 ml (½ k) ongegeurde jogurt ’n hand vol vars koljanderblare Instructions Verhit die olyfolie oor ’n matige hitte in ’n middelslagkastrol. Soteer die uie, knoffel en gemmer tot sag en deursigtig. Voeg die masala-kerrie by en braai vir ’n minuut of twee. Voeg die tamaties (ook die vloeistof) by die uiemengsel. Geur goed met sout en gemaalde swartpeper. Verlaag die hitte en voeg die jogurt by. Roer tot die sous deurwarm is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Onlangse plasings
Skop die nuwejaar af met dié heerlike vars slaaie! Resepte deur Vickie de Beer
Deur Rentia Mynhardt. Foto’s: Verskaf Om ma en dogter op papier te wees is…
Oudword is onvermydelik. Dit is dus belangrik om voorbereid te wees op wat kom deur…
Deur Mariette Snyman “Pynlike seks is ongelukkig iets wat ek daagliks in die…
Koop MSI se terug-skool-toe-aanbiedinge hier! Modern 14 F13MG Kleinhandelaar:…
Foto's: Instagram/Bernice West Die Suid-Afrikaanse sangeres Bernice West en haar man, Jannes Erasmus, het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.
Aanvaar